← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 5:17

Leef met vrede, vreugde en hoop
4 Dae
Hierdie vier dae herinner jou daaraan dat God in beheer is – selfs wanneer jy slaap! Hy sorg vir jou in elke omstandigheid en nooi jou om met sy vrede, vreugde en hoop te leef. Ontdek hoe geloof jou kan leer om te vertrou, aan te pas, fees te vier en nuwe hoop te vind – selfs te midde van uitdagende tye.
