3 dae
Wat is die Bybel? Wat beteken die Bybel vir my? Die Groot Verhaal leesplan 1, antwoord daardie vraag vir jou. Die volgende leesplanne sal jou help om die Bybel beter te verstaan.
9 Dae
Die tweede brief aan Timoteus roep God se mense op om vir God se woord te staan, dit te bewaar, te verkondig en, indien nodig, daarvoor te ly. Reis daagliks deur 2 Timoteus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.