Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 1:10

5 Planne Om Stres Te Klop
5 dae
Spanning veroorsaak soveel probleme in ons samelewing - swak geestelike en liggaamlike gesondheid, gebroke verhoudings en ‘n onvervulde lewe. Dit is 'n enorme probleem en 'n groot uitdaging, maar dit is nie onoorkomelik nie. God het ons in sy wysheid deur sy lewegewende Woord duidelike leiding gegee oor hoe ons stres kan oorkom.

Eva se Dogters - Lewenslesse Van Vroue in die Bybel - Deel 2
7 Dae
Ontdek hedendaagse lewenstoepassings deur die verhale van vroue in die Ou Testament.

Naby aan die Gebrokenes van Hart: Hoe om van Hartseer te Genees op God se Manier
7 Dae
Of jy die verlies van 'n vriendskap, gebroke droom of 'n gebroke verhouding ervaar — om hartseer te ervaar kan verwarrend en uitdagend wees. In hierdie 7-dag leesplan gaan jy leer hoe om jou hartseer te hanteer op God se manier.

Ondenkbare Verlossing: God Se Teenwoordigheid In Miskraam En Onvrugbaarheid
8 dae
Ervaar jy die pyn en hartseer van swangerskapsverlies? Kom ons stap deur die vele emosies, vra die moeilike vrae en soek Bybelse antwoorde. God se ondenkbare verlossing is nie net móóntlik in die donkerste oomblikke nie, maar dán ook baie duidelik en verrassend.
