Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 PETRUS 1:22

Hoop vir die lewe
4 dae
Almal het hoop in die lewe nodig. Maar wat is hoop? En hoe gaan dit 'n verskil maak in my lewe as ek hoop het?

Sade: Wat en Waarom
4 dae
Sade is oral. Jou woorde, jou geld, jou kinders en selfs jy is 'n saad! Hoe werk hierdie sade en hoekom moet dit vir ons saak maak? Kom ons kyk wat die Bybel te sê het en ontdek hoe dit op ons lewens van toepassing kan wees om ons nader aan God en sy doel vir ons te bring.

Anders
5 Dae
Hierdie Life.Church leesplan is 'n studie van 1 Petrus wat pastoor Craig Groeschel se reeks, Different, vergesel. In hierdie wêreld sal jy worstel. Jy sal teenstand ondervind. Jy sal uitgedaag word. Daar is 'n rede daarvoor: hierdie wêreld is nie jou tuiste nie. Dus, beantwoord haat met liefde, vind vreugde te midde van beproewings, en maak staat op 'n krag buite jouself. Jy is bedoel om … anders te wees.

Wat Jesus gesê het oor die Woord
6 dae
Die Woord van God is die middelpunt van die Christen se lewe. Ons moet onder die gesag van die Woord leef en ons lewens moet volgens die Woord gerig word. In die Bybel (die Woord van God, die Skrif), leer ons wat die wil van God is, ons leer wie God is, wat Hy wil hê ons moet doen en hoe ons Hom moet aanbid.

BibleProject | Verlossing in die Bybelverhaal
8 Dae
BibleProject het hierdie plan ontwerp om individue, gesinne en groepe te help om na te dink oor sleutelgedeeltes wat die Bybel se veelsydige tema van verlossing uitlig. Wat is verlossing? Hoe werk dit? Wat is die doel daarvan? Deur middel van die Skrif, kort video’s en vrae volg hierdie plan die tema van verlossing vanaf Israel se eksodus tot by Jesus se verhaal en selfs verder en wys hoe God mense uit slawerny en dood red tot vryheid, liefde en ware rus.

Vind Vrede
10 Dae
Soek jy meer vrede in jou lewe? Is rustigheid iets waarna jy streef en nie net 'n wens nie? Jy kan ware vrede net op een plek kry — by God. Dr. Charles Stanley wys vir jou in hierdie leesplan hoe om lewensveranderende gemoedsrus te verkry, en bemagtig jou om oplossings te vind vir die berou van die verlede, om daaglikse bekommernisse te oorbrug en hoe om jou vrees vir die toekoms te oorkom.
