← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KONINGS 18:46

Besittings
7 Dae
Goeters. So dikwels kom dit voor asof ons lewens gedefinieër word deur wat ons besit. Hoe kan ons 'n balans vind met ons besittings? In hierdie leesplan deur finds.life.church, sal jy uit ander se ondervindings leer hoe hulle God sien werk het.

Onverskrokke Gebede
14 Dae
Ons kom dikwels in die versoeking om slegs gebedsversoeke na God te neem wat reeds 'n geskiedenis het om beantwoord te word. God wag egter om ons omstandighede tot baanbrekende, geskiedenismakende wonderwerke aan te vuur, as ons maar net die geloof het om te vra vir dit wat oneindig ver bo en buite menslike bereik is. Sukkel jy om 'n paar uitdagende gebede te bid? As dit die geval is, is hierdie 14-daglange reis vir jou.