Blywende Hoop预览

Blywende Hoop

43天中的第43天

Oordenkingsvrae:

1. Wat is die "selfs al" in jou lewe? Vul die spasie in: "Selfs al ____________________, sal ek op Hom hoop."

2. Hoe was God in die verlede getrou aan jou? Hoe het Hy sy beloftes aan jou nagekom of Homself getrou getoon toe jy dit die nodigste gehad het?

3. Waarom is dit belangrik om die getrouheid van God te onthou wanneer ons in 'n tydperk van wag of lyding is?

4. Waarop plaas jy vandag jou hoop? Soos jy jou hart op die dinge van God plaas, verander dit of pas dit aan waarvoor jy hoop?

5. Hoe is hoop 'n anker vir ons siele? Hoe het God jou bemoedig terwyl jy die laaste paar weke in hoop en volharding gegroei het?

读经计划介绍

Blywende Hoop

"BLYWENDE HOOP" is ‘n ses weke lange Bybelstudie oor hoe om hoopvolle lewens te bou. Terwyl ons bestudeer wat die Skrif sê oor hoop en hoe om hoopvol te leef, sal ons die ongelooflike beloftes van God en sy oneindige liefde ontdek wat ons deur tydperke van swaarkry lei en versterk. Wanneer ons in hoop wandel, kan ons elke dag met vreugde en vrede leef, ongeag ons omstandighede.

More