KykNET Lent Gids预览

Hersien
Oefening:
Kies een van die dae van die week om oor jou ervaring na te dink. Jy kan ook jou hele week oordink en stilstaan by die oomblikke waar jy dinge beleef het wat vir jou uitstaan en jou bybly. Dalk wil jy ook weer gaan kyk na van die inskrywings in jou joernaal. Praat met die Here daaroor.
圣经
读经计划介绍

Lydenstyd nooi my om dit wat ek eerder vermy, in die gesig te staar — my verganklikheid, my gebrokenheid, my hartseer en teleurstellings.
More