KykNET Lent Gids预览

KykNET Lent Gids

39天中的第39天

Hersien

Oefening:

Kies een van die dae van die week en dink na oor jou ervaring. Jy kan ook terugdink aan jou hele week en stilstaan by die oomblikke waarin jy dinge beleef het wat vir jou uitstaan en jou bybly. Dalk wil jy ook weer gaan kyk na van die inskrywings in jou joernaal. Praat met die Here daaroor.

读经计划介绍

KykNET Lent Gids

Lydenstyd nooi my om dit wat ek eerder vermy, in die gesig te staar — my verganklikheid, my gebrokenheid, my hartseer en teleurstellings.

More