Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

HOOGLIED 6:10

HOOGLIED 6:10 AFR83

“Wie is dit wat soos die daeraad verskyn, so pragtig soos die maan, so helder soos die son, so indrukwekkend soos 'n afdeling vaandeldraers?

Soma HOOGLIED 6