Genesis 45:7
Genesis 45:7 SPC
God het my voor julle uitgestuur om julle as ’n oorblyfsel op die aarde te bewaar en om julle in die lewe te hou tot ’n groot verlossing.