Genesis 39:6
Genesis 39:6 SPC
Hy het alles wat syne was, in Yosef se hand gelos en hy was nie bewus van wat hy besit het nie behalwe net van die brood wat hy geëet het. Yosef het ’n mooi figuur gehad en was aantreklik om na te kyk.