Genesis 39:11-12
Genesis 39:11-12 SPC
hy eendag in die huis gekom het om sy werk te doen terwyl niemand van die mans van die huis binne was nie en sy hom aan sy kleed gegryp en gesê het: “Kom lê by my.” Hy het egter sy kleed in haar hand laat agterbly en weggevlug en na buite gegaan.