Genesis 35:11-12
Genesis 35:11-12 SPC
God het ook vir hom gesê: “Ek is El-Shaddai (Die Magtige God wat meer as genoeg is) . Wees vrugbaar en vermeerder. ’n Nasie, ja, ’n versameling van nasies, sal van jou uitgaan en konings sal uit jou lendene uitkom. Die land wat Ek vir Avraham en Yitz’gak gegee het, gee Ek vir jou en aan jou nageslag ná jou gee Ek die land.”