Genesis 24:3-4
Genesis 24:3-4 SPC
en ek sal jou laat sweer by יהוה, die God van die hemele en die God van die aarde dat jy vir my seun geen vrou sal neem uit die dogters van die Kena’aniete onder wie ek bly nie, Eks 34:16 Deut 7:3 Neg 10:30 maar dat jy na my land en my familie sal gaan om vir my seun Yitz’gak ’n vrou te vat.”