1
PSALMS 103:2
Afrikaans 1983
AFR83
Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie.
Linganisha
Chunguza PSALMS 103:2
2
PSALMS 103:3-5
Dit is Hy wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees, wat my red van die graf en my met liefde en ontferming kroon, wat my die goeie in oorvloed laat geniet, my die jeugdige krag van die arend skenk.
Chunguza PSALMS 103:3-5
3
PSALMS 103:1
Van Dawid. Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof.
Chunguza PSALMS 103:1
4
PSALMS 103:13
Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien.
Chunguza PSALMS 103:13
5
PSALMS 103:12
So ver as die ooste van die weste af is, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons af.
Chunguza PSALMS 103:12
6
PSALMS 103:8
Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en vol liefde.
Chunguza PSALMS 103:8
7
PSALMS 103:10-11
Hy handel met ons nie volgens ons sondes nie, vergeld ons nie vir ons ongeregtighede nie, want so groot as die afstand tussen hemel en aarde is, so groot is sy liefde vir dié wat Hom dien.
Chunguza PSALMS 103:10-11
8
PSALMS 103:19
Die Here het sy troon in die hemel gevestig, sy heerskappy strek oor alles en almal.
Chunguza PSALMS 103:19
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video