1
NAHUM 3:1
Afrikaans 1983
AFR83
Ellende wag vir jou, bloedbevlekte stad; jy is vol bedrog, gevul met buit, jy hou nie op met roof nie!
Linganisha
Chunguza NAHUM 3:1
2
NAHUM 3:19
Jy is verwoes, en jy sal nie herstel nie, jou wond is dodelik; almal wat die tyding oor jou verneem, klap hande daaroor, want wie het nie almal voortdurend onder jou wreedhede gely nie?
Chunguza NAHUM 3:19
3
NAHUM 3:7
dat elkeen wat jou sien, van jou af sal padgee en sê: “Nineve is verwoes! Wie is daar wat hom jammer kry? Waar sal ek gaan soek na mense wat jou kan troos?”
Chunguza NAHUM 3:7
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video