1
MARKUS 16:15
Afrikaans 1983
AFR83
Hy het vir hulle gesê: “Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.
Linganisha
Chunguza MARKUS 16:15
2
MARKUS 16:17-18
Die volgende wondertekens sal voorkom by dié wat glo: in my Naam sal hulle bose geeste uitdrywe; in ander tale sal hulle praat; met hulle hande sal hulle slange optel, en as hulle iets drink wat dodelik giftig is, sal dit hulle geen kwaad doen nie; hulle sal siekes die hande oplê, en dié sal gesond word.”
Chunguza MARKUS 16:17-18
3
MARKUS 16:16
Wie tot geloof gekom het en gedoop is, sal gered word; wie nie glo nie, sal veroordeel word.
Chunguza MARKUS 16:16
4
MARKUS 16:20
Hulle het toe die evangelie oral gaan verkondig, en die Here het met hulle saamgewerk en hulle prediking bekragtig deur die wondertekens wat daarop gevolg het.
Chunguza MARKUS 16:20
5
MARKUS 16:6
“Moenie skrik nie!” sê hy vir hulle. “Julle soek Jesus van Nasaret, wat gekruisig is. Hy is uit die dood opgewek. Hy is nie hier nie. Kyk, daar is die plek waar hulle Hom neergelê het.
Chunguza MARKUS 16:6
6
MARKUS 16:4-5
Die klip was baie groot, maar toe hulle opkyk, sien hulle dat dit klaar weggerol is. Toe hulle in die graf ingaan, sien hulle 'n jongman aan die regterkant sit met lang wit klere aan, en hulle het groot geskrik.
Chunguza MARKUS 16:4-5
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video