1
Genesis 5:24
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hanokh het naby God geleef en hy het verdwyn, want God het hom weggevat.
Linganisha
Chunguza Genesis 5:24
2
Genesis 5:22
Hanokh het ná die geboorte van Metushelag nog drie honderd jaar guns by God gevind en hy het seuns en dogters gehad.
Chunguza Genesis 5:22
3
Genesis 5:1
Hierdie is die boekrol van die nageslag van Adam. Die dag toe God Adam geskep het, het Hy hom gemaak om te wees soos God.
Chunguza Genesis 5:1
4
Genesis 5:2
Man en vrou het Hy hulle geskep en hulle geseën en hulle ‘Mens’ genoem, die dag toe hulle geskep is. Mat 19:4 Mar 10:6
Chunguza Genesis 5:2
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video