Hy het Yosef geseën en gesê: “Die God voor wie se Teenwoordigheid my vaders Avraham en Yitz’gak geleef het, die God wat my gevoed het van my geboorte af tot hierdie dag toe,
die Boodskapper wat my losgekoop het uit alle boosheid, seën die seuns, mag my naam oor hulle uitgeroep word en die naam van my vaders Avraham en Yitz’gak en laat hulle groei tot ’n menigte op die aarde.”