1
Genesis 43:23
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hy antwoord: “Vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid vir julle! Moenie bang wees nie! Julle God en die God van julle vader het vir julle ’n skat in julle sakke gegee. Ek het julle geld gehad.” Hy het Shim’on na hulle toe uitgebring.
Linganisha
Chunguza Genesis 43:23
2
Genesis 43:30
Yosef se binneste het verlang met omgee na sy broer en hy het gou gemaak om geleentheid te soek om te huil en hy het in sy kamer ingegaan en daar gehuil.
Chunguza Genesis 43:30
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video