1
Genesis 13:15
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want al die land wat jy sien, sal Ek aan jou gee en aan jou nageslag tot in ewigheid
Linganisha
Chunguza Genesis 13:15
2
Genesis 13:14
Nadat Lot van hom geskei het, sê יהוה vir Avram: “Lig nou jou oë op en kyk vanaf die plek waar jy staan na die noorde, die suide, die ooste en die weste
Chunguza Genesis 13:14
3
Genesis 13:16
en Ek sal jou nageslag maak soos die stof van die aarde sodat as iemand die stof van die aarde kon tel, jou nageslag ook getel kon word. Hand 7:5
Chunguza Genesis 13:16
4
Genesis 13:8
Toe sê Avram vir Lot: “Laat daar tog geen twis wees tussen my en jou en tussen my wagters en jou wagters nie; ons is tog broers.
Chunguza Genesis 13:8
5
Genesis 13:18
Toe het Avram sy tente geskuif en gaan bly by die Eikebome van Mamre, wat by Hevron is en hy het daar vir יהוה ’n altaar gebou.
Chunguza Genesis 13:18
6
Genesis 13:10
Lot slaan sy oë op en sien dat die hele Yardenvallei oral baie water het. Voordat יהוה S’dom en `Amorah verwoes het, was dit soos die tuin van יהוה, soos Mitzrayim in die rigting van Tzo’ar.
Chunguza Genesis 13:10
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video