1
HANDELINGE 4:12
Afrikaans 1983
AFR83
“Hý bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie.”
Jämför
Utforska HANDELINGE 4:12
2
HANDELINGE 4:31
Nadat hulle gebid het, het die plek waar hulle bymekaar was, geskud. Hulle is almal met die Heilige Gees vervul en het met vrymoedigheid die woord van God verkondig.
Utforska HANDELINGE 4:31
3
HANDELINGE 4:29
“En nou, Here, kyk hoe dreig hulle ons. Gee dat u dienaars met volle vrymoedigheid u woord sal verkondig.
Utforska HANDELINGE 4:29
4
HANDELINGE 4:11
Hy is “die klip wat deur julle, die bouers, afgekeur is. Juis Hy het die belangrikste klip in die gebou geword.
Utforska HANDELINGE 4:11
5
HANDELINGE 4:13
Die Joodse Raad was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se vrymoedigheid sien, want die Raad het geweet dit is maar ongeleerde en eenvoudige mense. Die raadslede het hulle ook herken as volgelinge van Jesus.
Utforska HANDELINGE 4:13
6
HANDELINGE 4:32
Die groot getal wat gelowig geword het, was een van hart en siel. Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel.
Utforska HANDELINGE 4:32