YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från 2 TIMOTEUS 4

1

2 TIMOTEUS 4:7

Afrikaans 1983

AFR83

Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig end-uit volgehou.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 4:7

2

2 TIMOTEUS 4:2

Afrikaans 1983

AFR83

verkondig die woord; hou daarmee vol, tydig en ontydig; weerlê, bestraf, bemoedig deur met alle geduld onderrig te gee

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 4:2

3

2 TIMOTEUS 4:3-4

Afrikaans 1983

AFR83

want daar sal 'n tyd kom wanneer die mense die gesonde leer nie meer sal verdra nie. Hulle sal hulle eie begeertes volg en vir hulle leermeesters bymekaarmaak wat net sal sê wat hulle graag wil hoor. Hulle sal die waarheid nie wil hoor nie en hulle tot verdigsels wend.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 4:3-4

4

2 TIMOTEUS 4:5

Afrikaans 1983

AFR83

Maar bly jy in alle omstandighede nugter, verdra lyding, doen jou werk as verkondiger van die evangelie, voer al die pligte van jou bediening uit.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 4:5

5

2 TIMOTEUS 4:8

Afrikaans 1983

AFR83

Nou wag die oorwinnaarskroon vir my, die lewe by God. Op die dag dat Hy weer kom, sal die Here, die regverdige Regter, dit vir my gee, en nie net vir my nie, maar ook vir almal wat met verlange uitsien na sy koms.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 4:8

Gratis läsplaner och andakter relaterade till 2 TIMOTEUS 4

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest