YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från 2 KORINTIËRS 3

1

2 KORINTIËRS 3:17

Afrikaans 1983

AFR83

“Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid.

Jämför

Utforska 2 KORINTIËRS 3:17

2

2 KORINTIËRS 3:18

Afrikaans 1983

AFR83

Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.

Jämför

Utforska 2 KORINTIËRS 3:18

3

2 KORINTIËRS 3:16

Afrikaans 1983

AFR83

Van Moses sê die Skrif egter: “Elke keer as hy hom na die Here wend, word die sluier weggeneem.”

Jämför

Utforska 2 KORINTIËRS 3:16

4

2 KORINTIËRS 3:5-6

Afrikaans 1983

AFR83

Uit onsself is ons nie in staat om iets te bedink asof dit uit onsself kom nie. Ons bekwaamheid kom van God, wat ons bekwaam gemaak het om bedienaars van 'n nuwe verbond te wees, nie van die letter nie, maar van die Gees. Die letter maak dood, die Gees maak lewend.

Jämför

Utforska 2 KORINTIËRS 3:5-6

Gratis läsplaner och andakter relaterade till 2 KORINTIËRS 3

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest