YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från 1 JOHANNES 5

1

1 JOHANNES 5:14

Afrikaans 1983

AFR83

En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra.

Jämför

Utforska 1 JOHANNES 5:14

2

1 JOHANNES 5:15

Afrikaans 1983

AFR83

En aangesien ons weet dat Hy ons gebede verhoor as ons iets só vra, weet ons ook dat ons kry wat ons van Hom vra.

Jämför

Utforska 1 JOHANNES 5:15

3

1 JOHANNES 5:3-4

Afrikaans 1983

AFR83

Die liefde vir God bestaan dan daarin dat ons sy gebooie gehoorsaam. Sy gebooie is ook nie moeilik om te gehoorsaam nie, want enigeen wat 'n kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin. En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof.

Jämför

Utforska 1 JOHANNES 5:3-4

4

1 JOHANNES 5:12

Afrikaans 1983

AFR83

Wie die Seun het, het die lewe; wie nie die Seun van God het nie, het ook nie die lewe nie.

Jämför

Utforska 1 JOHANNES 5:12

5

1 JOHANNES 5:13

Afrikaans 1983

AFR83

Hierdie brief skrywe ek vir julle, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het, julle wat in die Seun van God glo.

Jämför

Utforska 1 JOHANNES 5:13

6

1 JOHANNES 5:18

Afrikaans 1983

AFR83

Ons weet dat iemand wat uit God gebore is, nie meer sondig nie, maar die Seun van God bewaar hom, en die duiwel kry geen houvas op hom nie.

Jämför

Utforska 1 JOHANNES 5:18

Gratis läsplaner och andakter relaterade till 1 JOHANNES 5

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest