1
Spreuke 18:21
Bybel vir almal
ABA
Woorde kan mense laat sterf of dit kan mense laat lewe. As jy baie praat, dan kan daar goeie of slegte dinge met jou gebeur.
Compară
Explorează Spreuke 18:21
2
Spreuke 18:10
Die Naam van die Here is soos 'n sterk toring. Wanneer jy aan Hom behoort en reg lewe, dan is jy veilig.
Explorează Spreuke 18:10
3
Spreuke 18:24
Daar is party vriende wat net praat maar wat niks help nie, maar 'n vriend kan vir jou meer lief wees as 'n broer.
Explorează Spreuke 18:24
4
Spreuke 18:22
Wanneer iemand 'n vrou kry, dan kry hy iets wat goed is, die Here is goed vir hom.
Explorează Spreuke 18:22
5
Spreuke 18:13
Iemand wat nie goed luister voordat hy antwoord nie, doen 'n dom ding, en almal sal dink hy is dom.
Explorează Spreuke 18:13
6
Spreuke 18:2
'n Dwaas wil nie verstandig word nie, hy wil net sê wat hy self dink.
Explorează Spreuke 18:2
7
Spreuke 18:12
Die Here sal 'n hoogmoedige mens verwoes, maar Hy sal 'n nederige mens belangrik laat word.
Explorează Spreuke 18:12