1
Spreuke 17:17
Bybel vir almal
ABA
Jy kan altyd weet dat 'n vriend lief sal wees vir jou en dat 'n broer daar is om te help wanneer dit sleg gaan met jou.
Compară
Explorează Spreuke 17:17
2
Spreuke 17:22
'n Gelukkige mens is ook 'n gesonde mens, maar 'n mens wat moedeloos is, word siek.
Explorează Spreuke 17:22
3
Spreuke 17:9
Iemand wat maak of hy nie sien wanneer iemand anders iets teen hom doen nie, is iemand wat lief is vir mense. Iemand wat vertel wat ander mense oor mekaar sê, laat vriende kwaad word vir mekaar.
Explorează Spreuke 17:9
4
Spreuke 17:27
Iemand wat baie weet, praat nie baie nie, 'n verstandige persoon word nie gou kwaad nie.
Explorează Spreuke 17:27
5
Spreuke 17:28
Mense dink iemand het wysheid wanneer hy nie praat nie, hulle dink hy is verstandig wanneer hy stilbly, hulle dink dit ook wanneer hy 'n dwaas is.
Explorează Spreuke 17:28
6
Spreuke 17:1
Dit is beter om net 'n droë stukkie kos te hê as om 'n huis vol vleis te hê waar die mense baklei.
Explorează Spreuke 17:1
7
Spreuke 17:14
Twis begin soos wanneer water begin lek, dit is beter dat jy ophou voordat die twis begin.
Explorează Spreuke 17:14
8
Spreuke 17:15
Die Here haat dit wanneer iemand sê dat 'n skuldige mens onskuldig is, en Hy haat dit wanneer iemand sê dat 'n onskuldige mens skuldig is.
Explorează Spreuke 17:15