YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra PREDIKER 11

1

PREDIKER 11:9

Afrikaans 1983

AFR83

Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet. Doen wat jy goedvind en waarvan jy hou, maar moenie vergeet dat God van jou rekenskap sal eis oor alles nie.

Sammenlign

Utforsk PREDIKER 11:9

2

PREDIKER 11:10

Afrikaans 1983

AFR83

Hou kommer uit jou hart en vermy wat jou liggaam kan kwaad doen. Ook die jeug en die jonkheid kom tot niks.

Sammenlign

Utforsk PREDIKER 11:10

3

PREDIKER 11:4

Afrikaans 1983

AFR83

Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie.

Sammenlign

Utforsk PREDIKER 11:4

4

PREDIKER 11:5

Afrikaans 1983

AFR83

Net so min as wat jy kan verstaan hoe gees en liggaam by mekaar uitkom in die skoot van 'n swanger vrou, net so min kan jy die werk van God verstaan. Hy doen dit alles.

Sammenlign

Utforsk PREDIKER 11:5

5

PREDIKER 11:6

Afrikaans 1983

AFR83

Saai jou saad in die môre, gaan in die laatmiddag daarmee voort. Jy weet nie watter van die twee sal 'n oes lewer nie en of altwee ewe goed sal wees nie.

Sammenlign

Utforsk PREDIKER 11:6

6

PREDIKER 11:2

Afrikaans 1983

AFR83

Hou jou besittings op sewe, selfs ag plekke, want jy weet nie watter teëspoed oor die land kan kom nie.

Sammenlign

Utforsk PREDIKER 11:2

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest