YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Romeine 16

1

Romeine 16:20

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Die God van vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid sal die teëstander spoedig onder julle voete verbrysel. Die onverdiende guns van ons Meester Yeshua, Die Gesalfde Een, sal by julle bly!

Sammenlign

Utforsk Romeine 16:20

2

Romeine 16:17

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Ek versoek julle, my broers: wees versigtig vir hulle wat verdeeldheid en struikeling veroorsaak buite die leringe wat julle geleer het. Julle moet wegbly van hulle af

Sammenlign

Utforsk Romeine 16:17

3

Romeine 16:18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want sulke mense dien nie ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een nie, maar hulle eie maag en hulle mislei die verstand, wil en emosie van die reines deur hulle soet woorde en seëninge.

Sammenlign

Utforsk Romeine 16:18

4

Romeine 16:25-27

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

maar in hierdie tyd openbaar is en deur Skrifte van die profete en deur die opdrag van die ewige God, onder al die nasies vir die aanhoor deur vertroue, geleer is - aan julle te bevestig, aan die alleenwyse Een, die eer, lof en aanbidding deur Yeshua, Die Gesalfde Een, tot in tydlose ewigheid! Dit is waar! Die onverdiende guns van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een bly by julle almal! Dit is waar!</book>

Sammenlign

Utforsk Romeine 16:25-27

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest