1
Romeine 15:13
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Die God van versekerde verwagting sal julle vol maak met alle blydskap, vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid deur die vertroue sodat julle oorvloedig kan wees in Sy versekerde verwagting deur die krag van die Gees wat Afgesonderd is!
Sammenlign
Utforsk Romeine 15:13
2
Romeine 15:4
Alles wat van die ou tyd af geskryf is, is geskryf vir ons tot lering sodat ons deur volhardende geduld en vertroosting vanuit die Skrifte ’n versekerde verwagting kan hê.
Utforsk Romeine 15:4
3
Romeine 15:5-6
Mag die God van volhardende geduld en vertroosting gee dat julle mekaar met gelykheid ag in Yeshua Die Gesalfde Een sodat julle God, die Vader van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, met een gedagte en uit een mond kan eer, loof en aanbid.
Utforsk Romeine 15:5-6
4
Romeine 15:7
As gevolg hiervan moet julle mekaar aanvaar en verdra, net soos Die Gesalfde Een julle ook aanvaar het tot die eer, lof en aanbidding van God.
Utforsk Romeine 15:7
5
Romeine 15:2
want elkeen van ons moet ons medemens tevrede stel in dit wat goed is tot opbouing
Utforsk Romeine 15:2