YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Markos 6

1

Markos 6:31

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en Hy sê vir hulle: “Kom julle, ons sal alleen na die platteland toe gaan dat julle kan rus,” want daar was baie wat kom en gaan en hulle het selfs geen geleentheid gehad om te eet nie.

Sammenlign

Utforsk Markos 6:31

2

Markos 6:4

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Yeshua sê vir hulle: “Daar is nie ’n profeet sonder eer nie, behalwe in sy tuisdorp, by sy familie en in sy huis.”

Sammenlign

Utforsk Markos 6:4

3

Markos 6:34

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Yeshua het uitgeklim, die baie mense gesien en vir hulle omgegee omdat hulle soos skape sonder ’n herder was en Hy het begin om hulle baie dinge te leer.

Sammenlign

Utforsk Markos 6:34

4

Markos 6:5-6

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy kon geen kragtige dade daar doen nie, behalwe om ’n paar siekes die hande op te lê en hulle gesond te maak en Hy was verstom oor hulle gebrek aan vertroue en het na die dorpies rondom gegaan en geleer.

Sammenlign

Utforsk Markos 6:5-6

5

Markos 6:41-43

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy neem toe die vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel, seën en breek die brode en gee dit aan Sy studentevolgelinge om dit voor te sit en Hy het ook die twee visse onder almal verdeel. Almal het geëet en was versadig en hulle het twaalf mandjies vol van die afgebreekte stukkies en vis opgetel.

Sammenlign

Utforsk Markos 6:41-43

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest