YouVersion logo
BibelLeseplanerVideoer
Få appen
Språkvelger
Søkeikon

Populære bibelvers fra Markos 7

1

Markos 7:21-23

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want uit die binneste, uit die verstand, wil en emosie van die mens, kom die bose gedagtes: egbreuk, seksuele immoraliteit, diefstal, moord, gierigheid, boosheid, misleiding, onbeheerbaarheid, ’n bose oog (suinigheid), lastering, trots en doellose dinge. Al hierdie booshede kom uit die binneste en maak die mens onrein.”

Sammenlign

Utforsk Markos 7:21-23

2

Markos 7:15

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

daar is niks wat van buite af in die mens ingaan wat die vermoë het om hom onrein te maak nie, maar dit wat uit hom uitgaan, dít is wat die mens onrein maak.

Sammenlign

Utforsk Markos 7:15

3

Markos 7:6

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy antwoord en sê vir hulle: “Yesha’yahu het reg geprofeteer oor julle, toneelspelers van ’n vals karakter, soos geskrywe is: ‘Hierdie volk eer My met die lippe, maar hulle gedagtes en wil is ver van My af

Sammenlign

Utforsk Markos 7:6

4

Markos 7:7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en verniet vereer hulle My deur leringe te leer wat opdragte van mense is,’

Sammenlign

Utforsk Markos 7:7

5

Markos 7:8

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want julle verwerp die opdragte van God, maar behou die tradisies van mense: die seremoniële was van potte en bekers en baie ander dinge, dit doen julle.”

Sammenlign

Utforsk Markos 7:8

Gratis leseplaner og andakter relatert til Markos 7

Forrige kapittel
Neste kapittel
YouVersion

Oppmuntrer og utfordrer deg til å søke nærhet med Gud hver dag.

Tjeneste

Om

Karrierer

Frivillig

Blogg

Presse

Nyttige lenker

Hjelp

Gi

Bibeloversettelser

Lydbibler

Bibelspråk

Dagens bibelvers


En digital tjeneste av

Life.Church
Norsk

©2026 Life.Church / YouVersion

PersonvernerklæringVilkår
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest