1
Ya'akov 5:16
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Erken julle oortredinge teenoor mekaar en bid vir mekaar sodat julle genees kan word. Die gebed van ’n onskuldige is baie kragtig en effektief.
Sammenlign
Utforsk Ya'akov 5:16
2
Ya'akov 5:13
Is daar iemand onder julle wat ly? Laat hom bid. Is iemand vrolik? Laat hom met musiek en instrumente sing.
Utforsk Ya'akov 5:13
3
Ya'akov 5:15
en die gebed van vertroue sal die sieke gesond maak; ons Meester sal hom herstel en as hy sonde gedoen het, sal dit hom vergewe word.
Utforsk Ya'akov 5:15
4
Ya'akov 5:14
Is daar iemand siek onder julle? Laat hom die oudstes van die gemeente roep en laat hulle oor hom bid en hom in die Karakter en Outoriteit van ons Meester met olie salf
Utforsk Ya'akov 5:14
5
Ya'akov 5:20
laat hy weet dat die een wat ’n sondaar van die foute van sy lewe, na God toe laat omdraai, ’n gees uit die dood red en ’n menigte sondes bedek.</book>
Utforsk Ya'akov 5:20