1
SPREUKE 21:21
Afrikaans 1983
AFR83
Wie na reg en liefde strewe, aan hom word 'n vol lewe en eer geskenk.
Харьцуулах
SPREUKE 21:21 г судлах
2
SPREUKE 21:5
Wat hardwerkende mense beplan, is nuttig, maar elkeen wat oorhaastig is, stuur af op gebrek.
SPREUKE 21:5 г судлах
3
SPREUKE 21:23
Wie sy mond en sy tong in toom hou, hou hom uit gevaar.
SPREUKE 21:23 г судлах
4
SPREUKE 21:2
In sy eie oë is alles wat 'n mens doen, reg, maar die Here toets die gesindheid.
SPREUKE 21:2 г судлах
5
SPREUKE 21:31
Perde kan afgerig word vir oorlog, maar dit is die Here wat die oorwinning gee.
SPREUKE 21:31 г судлах
6
SPREUKE 21:3
Die Here verkies dat 'n mens doen wat regverdig en reg is eerder as dat jy offers bring.
SPREUKE 21:3 г судлах
7
SPREUKE 21:30
Teenoor die Here geld geen menslike wysheid, insig of besluit nie.
SPREUKE 21:30 г судлах
8
SPREUKE 21:13
As jy jou ore sluit vir die hulpgeroep van 'n arm mens, sal jý ook nie antwoord kry as jý roep nie.
SPREUKE 21:13 г судлах