1
SPREUKE 19:21
Afrikaans 1983
AFR83
Al maak mense hoeveel planne, wat die Here besluit, staan vas.
Харьцуулах
SPREUKE 19:21 г судлах
2
SPREUKE 19:17
Wie hom oor 'n arm mens ontferm, gee 'n lening aan die Here, en Hy sal hom ten volle vergoed.
SPREUKE 19:17 г судлах
3
SPREUKE 19:11
'n Verstandige mens beteuel sy humeur en stel sy eer daarin om vergewensgesind te wees.
SPREUKE 19:11 г судлах
4
SPREUKE 19:20
Luister na raad, aanvaar wat jou geleer word, sodat jy uiteindelik wysheid kan hê.
SPREUKE 19:20 г судлах
5
SPREUKE 19:23
Wie die Here dien, se lewe is veilig; so 'n mens slaap rustig, geen ramp tref hom nie.
SPREUKE 19:23 г судлах
6
SPREUKE 19:8
Wie homself liefhet, sorg dat hy wysheid verwerf; hy stel prys op insig sodat hy voorspoed kan geniet.
SPREUKE 19:8 г судлах
7
SPREUKE 19:18
Behandel jou seun streng, dan is daar hoop, maar moet jou nie te buite gaan en hom doodmaak nie.
SPREUKE 19:18 г судлах
8
SPREUKE 19:9
'n Vals getuie bly nie ongestraf nie; wie leuens kwytraak, gaan tot niet.
SPREUKE 19:9 г судлах