1
SPREUKE 14:12
Afrikaans 1983
AFR83
Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood.
Харьцуулах
SPREUKE 14:12 г судлах
2
SPREUKE 14:30
'n Kalm gemoed hou die liggaam gesond; hartstog vreet 'n mens op.
SPREUKE 14:30 г судлах
3
SPREUKE 14:29
'n Geduldige mens is baie verstandig; een wat kort van draad is, stel sy dwaasheid ten toon.
SPREUKE 14:29 г судлах
4
SPREUKE 14:1
'n Wyse vrou sorg vir haar huis; 'n vrou sonder wysheid breek alles af.
SPREUKE 14:1 г судлах
5
SPREUKE 14:26
Wie die Here dien, het daarin 'n veilige toevlug, en ook sy kinders vind daar skuiling.
SPREUKE 14:26 г судлах
6
SPREUKE 14:27
Wie die Here dien, vind daarin 'n bron van lewe; dit laat jou die strikke van die dood ontkom.
SPREUKE 14:27 г судлах
7
SPREUKE 14:16
Wie wysheid het, is versigtig en vermy die kwaad; wie wysheid kortkom, is roekeloos en selfversekerd.
SPREUKE 14:16 г судлах