Лого на YouVersion
Икона за пребарување

’n Afrikaanse vertaling van die volledige Skrif.

Die Tanakh (Torah, Profete en Vroeëre Geskrifte) is vanuit die oudste beskikbare geskrifte vertaal - die Griekse LXX met verwysings na die Hebreeuse en Aramese tekste. Die Nuwe Verbond (Latere Geskrifte en Briewe) is vanuit die Khabouris en Peshitta Aramese oorspronklike tekste vertaal.


Die Pad van Waarheid tot die Lewe

PWL ИЗДАВАЧ

Дознај повеќе

Други верзии издадени од Die Pad van Waarheid tot die Lewe