Op Vaste RotsПримерок

Bereik jou ewige doelwitte
Daar is niks verkeerd met ’n kompeterende ingesteldheid nie – solank jy nie vir die verkeerde dinge en met verkeerde motiewe kompeteer nie.
God waarborg nie dat jy aardse suksesse sal behaal nie, maar Hy waarborg wel hemelse en ewige belonings. Maak seker jou kompeterende gees is op hemelse doelwitte ingestel – doelwitte met ewigheidswaarde.
In watter areas van jou lewe is jy hoogs kompeterend? Word jou kompeterende gees gemotiveer deur aardse of hemelse belonings?
Свето Писмо
Опис за овој план

Ons staan almal dikwels voor skynbaar onmoontlike situasies. Dis dan wanneer ons God se perspektief nodig het! Ons kan Hom vra vir sy hulp, leiding en krag in enige situasie. Hy het belowe om ons te help en sy beloftes is ’n vaste rots waarop ons elke dag kan bou. Hierdie 7-dag-leesplan is geneem uit die sakpas-dagboek OP VASTE ROTS.
More
Слични Планови

Живеј со сила и храброст!

Пет молитви на понизност

Библија за деца

божиќ о, дојдете да го прославиме!

Живеј живот со цел!

Ти имаш молитва!

Отстапи го на Бога првото место

Што е вистинска љубов?

доверба - да веруваш на тоа што бог го кажува во неговото слово и да живееш во согласност со тоа божјо слово
