In Jesus Is Jy...Примерок

Oordenkingsvrae:
1. Hoe word jy tot 'n nuwe skepping in Christus gemaak? Op watter maniere het Christus jou ou natuur uit jou lewe verwyder en jou meer soos Hy gemaak?
2. Wat beteken dit dat ons verlos is deur die bloed van Christus?
3. Op watter maniere het jy Christus se vergifnis ervaar toe jy jou sondes aan Hom bely het?
4. Wat beteken dit om vrygespreek te wees deur die geloof? Hoe gee dit ons vrede om deur geloof vrygespreek te wees?
5. Watter vertroosting vind jy in die wete dat God jou ken en jou by die naam noem?
Опис за овој план

Wie is ek? Waarom is ek hier? Maak ek saak? As ons nie weet wat ons identiteit is nie, kan ons nie leef soos ons bestem is om te leef nie. Ons kan probeer om ons identiteit deur ons gesin, loopbaan, vriende, stokperdjies of nasionaliteit te definieer. In hierdie studie gaan ons fokus op die waarheid wie ons in Christus is en daardeur ons ware identiteit verstaan.
More
Слични Планови

Живеј со сила и храброст!

Пет молитви на понизност

Библија за деца

Твојата најдобра инвестиција!

Живеј живот со цел!

доверба - да веруваш на тоа што бог го кажува во неговото слово и да живееш во согласност со тоа божјо слово

божиќ о, дојдете да го прославиме!

Отстапи го на Бога првото место

Ти имаш молитва!
