Лого на YouVersion
Икона за пребарување

Handelinge - In Sy Krag: Gister en VandagПримерок

Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandag

22 ДЕН ОД 44

Oordenkingsvrae:

Week 3

1. Waarom is die doop beduidend? Wat beteken die doop? Hoe beoefen jou kerk die doop?

2. Wat beteken dit om 'n hart te hê wat aan die Here gewy is?

3. Hoe neem die Woord van God vandag toe en vermenigvuldig? Wat doen jy om God se Woord te vermeerder en te vermenigvuldig?

4. Is jy toegewyd aan die Woord van God in jou daaglikse lewe? Indien nie, waarom nie?

5. Wat beteken dit om afgesonder te wees vir die werk waartoe God ons geroep het? Waarvoor het God jou geroep? (Dit hoef nie soos voltydse bediening te lyk nie!)

Ден 21Ден 23

Опис за овој план

Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandag

In Sy Krag: Gister en Vandag, is 'n in-diepte studie van die boek Handelinge. Soos ons die vroeë kerk en die verspreiding van die evangelie bestudeer, hoop ons om bemoediging en krag te vind om voort te gaan om die evangelie in ons invloedsfere te versprei. God het die vroeë kerk bemagtig om die evangelie elke dag te versprei en Hy doen dieselfde vir ons, selfs nou.

More