Romeine 12:1
Romeine 12:1 PWL
My broers, daarom smeek ek julle, deur die guns van God dat julle jul liggame beskikbaar stel as lewende, afgesonderde en aanvaarbare offers vir God; Ps 4:6; 1 Kefa 2:5; 2 Tim 4:6 dit is julle logiese dienswerk Eks 25:2; 29:18






