Ya'akov 3:9-10
Ya'akov 3:9-10 PWL
Daarmee seën ons יהוה-die-Vader en daarmee vervloek ons mense, wat gemaak is na die beeld van God. Gen 1:26-27 Uit dieselfde mond kom vervloeking en seëninge. Dit, my broers, behoort nie so te wees nie.