Лого на апликацијата „Библија“
Икона за пребарување

Ester 10

10
1Koning Agashverosh het ’n belasting op die hele land en op die eilande van die see gehef
2al die dade van sy krag en sterkte en die lof en eer van die grootheid van Mordekhai, waartoe die koning hom verhoog het, let op, dit is opgeteken in die boekrol van die kronieke van die konings van die Mede en die Perse,
3want Mordekhai, die Y’hudahiet, tweede na koning Agashverosh, het die hoof oor hulle van Y’hudah geword en het die beste vir sy volk gesoek en namens sy hele geslag gepraat.</book>

Селектирано:

Ester 10: PWL

Нагласи

Копирај

Спореди

Сподели

None

Дали сакаш да ги зачуваш Нагласувањата на сите твои уреди? Пријави се или најави се