2 Kefa 3:10
2 Kefa 3:10 PWL
Die dag van יהוה Yes 13:9,10; Yir 46:10 sal egter kom soos ’n dief in die nag, 1 Thes 5:2; Open 3:3 waarin die hemele in stilte sal verbygaan, Yeg 32:7-8 maar die elemente vernietig word wanneer dit aan die brand gesteek word en die aarde en die dade wat daarop is, openbaar sal word. Yes 30:30; Ps 97:3,5


