1 Kefa 2:9
1 Kefa 2:9 PWL
Julle is ’n gekose nasie, Yes 43:20 om te dien as priesters Yes 61:6; Open 1:6; 20:6 in die Koninkryk, ’n afgesonderde volk, Eks 19:6 bymekaargemaak en bevry, om die lofprysinge van Hom, wat julle uit die duisternis geroep het, te verkondig tot Sy wonderlike lig,




