1 Kefa 2:5
1 Kefa 2:5 PWL
Julle word net so as lewende stene opgebou en julle het ’n geestelike tempel en afgesonderde priesters geword, om geestelike offers te bring wat vir God aanvaarbaar is deur Yeshua, Die Gesalfde Een. Yir 33:21; Rom 12:1; Heb 7:12; 12:28; Open 1:6; 5:10


