1 Kefa 2:24-25
1 Kefa 2:24-25 PWL
Hy het al ons sondes Yes 53:4,12 in Sy liggaam op die kruishout Deut 21:22,23 opgelig en as ons dood is aan sondes, sal ons in Sy onpartydige opregtheid lewe. Deur Sy wonde is julle gesond gemaak, Mal 3:17-18; Yes 53:4,5,10; Ps 103:2,3; Mat 8:14-17; Rom 4:25; 1 Kor 15:3 want julle was soos verdwaalde skape, maar nou het julle teruggedraai na die Skaapwagter en Omgeegewer van julle lewe. Yes 53:6





