Op Vaste RotsPavyzdys

Fokus op sy krag
Wanneer jy probleme uit jou eie krag probeer hanteer, kan jy maklik oorweldig voel. Wanneer jy op God fokus te midde van jou probleme, word jy van sy krag bewus en dink jy nie meer heeltyd aan jouself en jou eie tekortkominge nie.
Jy kan enigiets hanteer wanneer jy dit in die krag van God aanpak. Dit wat vir jou onmoontlik is, word die ruimte waar God wys watter geleenthede daar vir jou is.
Indien jy jou grootste probleme vir God sou gee, hoe sou Hy dit as geleenthede kon gebruik om iets groots deur jou te doen?
Šventasis Raštas
Apie šį planą

Ons staan almal dikwels voor skynbaar onmoontlike situasies. Dis dan wanneer ons God se perspektief nodig het! Ons kan Hom vra vir sy hulp, leiding en krag in enige situasie. Hy het belowe om ons te help en sy beloftes is ’n vaste rots waarop ons elke dag kan bou. Hierdie 7-dag-leesplan is geneem uit die sakpas-dagboek OP VASTE ROTS.
More
Susiję planai

Koks mano tikslas? Mokomės mylėti Dievą ir kitus žmones

Meilė ir santuoka, autorius Billy Graham

Kelkis ir nušvisk

Paveskite savo rūpesčius

Išrinkta – atskleidžiant moterį Kristuje

Džiaugsmas kelionėje: Atrandant viltį išmėginimų sūkuryje

Mylėkite ir nenustokite mylėję

Himnas: Malonė tavo istorijoje

Sėklos: Kokios ir kodėl
