„YouVersion“ logotipas
BiblijaPlanaiVaizdo įrašai
Gaukite programėlę
Kalbos parinkiklis
Paieškos piktograma

Populiarios Biblijos eilutės iš SPREUKE 2

1

SPREUKE 2:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

(want die HERE gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstand

Palyginti

Naršyti SPREUKE 2:6

2

SPREUKE 2:1-5

Afrikaans 1933/1953

AFR53

MY seun, as jy my woorde aanneem en my gebooie by jou bewaar, sodat jy jou oor laat luister na wysheid, jou hart neig tot verstand; ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem verhef, as jy daarna soek soos na silwer en dit naspeur soos verborge skatte, dan sal jy die vrees van die HERE verstaan en die kennis van God vind

Palyginti

Naršyti SPREUKE 2:1-5

3

SPREUKE 2:7-8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

en Hy bewaar hulp vir die opregtes, Hy is 'n skild vir die wat regskape wandel deurdat Hy die paaie van die reg bewaak en die weg van sy gunsgenote bewaar)

Palyginti

Naršyti SPREUKE 2:7-8

4

SPREUKE 2:21-22

Afrikaans 1933/1953

AFR53

want die opregtes sal die land bewoon, en die regskapenes daarin oorbly, maar die goddelose sal uit die land uitgeroei, en die ontroues sal daaruit weggeruk word.

Palyginti

Naršyti SPREUKE 2:21-22

5

SPREUKE 2:16-17

Afrikaans 1933/1953

AFR53

om jou te red van die vreemde vrou, van die ontugtige wat met haar woorde vlei (wat die vriend van haar jeug verlaat, en die verbond van haar God vergeet

Palyginti

Naršyti SPREUKE 2:16-17

Nemokami skaitymo planai ir skaitiniai, susiję su SPREUKE 2

Ankstesnis skyrius
Kitas skyrius
„YouVersion“

Skatina ir kviečia jus kasdieną ieškoti artumo su Dievu.

Tarnystė

Apie

Karjera

Savanoriaukite

Tinklaraštis

Spaudai

Naudingos nuorodos

Pagalba

Paaukokite

Biblijos versijos

Įgarsintos Biblijos

Biblijos kalbos

Dienos eilutė


Skaitmeninė tarnystė, kurią vykdo

Life.Church
Lietuvių

©2026 „Life.Church“ / „YouVersion“

Privatumo politikaSąlygos
Pažeidžiamumų atskleidimo programa
„Facebook“„Twitter“„Instagram“„YouTube“„Pinterest“