SPREUKE 2:21-22

SPREUKE 2:21-22 AFR53

want die opregtes sal die land bewoon, en die regskapenes daarin oorbly, maar die goddelose sal uit die land uitgeroei, en die ontroues sal daaruit weggeruk word.